🌿 Back to all jobs

🥝 BTW-Administrasie Klerk met Xero/Pastel

Boshoff & Moore | worcester, South-Africa | Posted June 19, 2026

Job Description

Boshoff & Moore in Worcester soek 'n rekeningkundige spanlid om kliënte te dien met bestuurstate en BTW indienings. Die ideale kandidaat moet kennis hê van Pastel, Xero, eFiling en Excel, en daar moet bewys wees van matriek en, indien van toepassing, nagraadse studies.

Die rol is onmiddellik beskikbaar, met 'n salarisskaal van R12 000 tot R15 000 per maand. Praktiese ondervinding met finansiële state en werkspapiere sal vordelig wees.

#J-18808-Ljbffr

Apply for This Position

Submit Application