🌿 Back to all jobs

🥝 Data Base Manager

Werfnet | Johannesburg, South Africa | Posted June 03, 2026

Job Description

Posbenaming: Databasisbestuurder
Ligging: Germiston, Suid-Afrika


Oorsig


’n Professionele besigheidsomgewing is op soek na ’n doelgerigte en detailgeoriënteerde Databasisbestuurder om die firma se databasis en kliëntinligting te bestuur.
Hierdie rol is ideaal vir ’n praktiese individu met sterk analitiese vermoë, uitstekende akkuraatheid en ’n proaktiewe ingesteldheid. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir databasisbestuur, navorsing en ondersteuning van die firma se digitale blootstelling.

Sleutelverantwoordelikhede


Databasisbestuur



  • Bestuur en onderhou die firma se databasis

  • Lees en werk kliënte-inligting akkuraat in

  • Verseker korrektheid en integriteit van alle data


Navorsing & Data Analise



  • Doen navorsing oor tipiese kliëntepr...

Apply for This Position

Submit Application