🌿 Back to all jobs

🥝 Eksterne Verkope Konsultant / External Sales Consultant

Werfnet | Johannesburg, South Africa | Posted June 27, 2026

Job Description

Ligging: Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Werksomgewing: Veldverkope / Eksterne Verkope

Voordele:
Maatskappyvoertuig, Brandstofkaart / petrol voorsiening, Selfoon en kommunikasietoelaag, Kommissie struktuur, Voorsorgfonds (Provident Fund), Mediese fonds bydrae, Opleiding en ontwikkelingsgeleenthede


Oorsig


’n Gevestigde en goed-ontwikkelde verskaffer in die hys-, rig-, veiligheid (PPE), vervoer-lashing en seilprodukte industrie is opsoek na ’n Eksterne Verkoopskonsultant.
Die ideale kandidaat is ’n energieke, selfgemotiveerde en doelgedrewe verkoopspersoon met sterk ervaring in eksterne verkope, verkieslik binne die konstruksie- of verwante tegniese industrie.
Hierdie rol vereis ’n sterk fokus op kliënteverhoudinge, nuwe besigheidontwikkeling en die vermoë om oplossings effektief aan te bied in ’n mededingende mark.

Sleutelverantwoordelikhede

Apply for This Position

Submit Application