🌿 Back to all jobs

🥝 Gasvryheid Verkope Bestuurder

Babylonstoren | Franschhoek, South Africa | Posted June 28, 2026

Job Description

Gasvryheid Verkope Bestuurder

Babylonstoren is opsoek na 'n  Gasvryheid Verkope Bestuurder wat verantwoordelik is vir die groei van hotelinkomste deur die ontwikkeling van nuwe sakegeleenthede, die bestuur van reisagent- en toeroperateurverhoudings, en die omskakeling van verkoopsgeleenthede na bevestigde besprekings.



Die rol fokus op die bevordering van Babylonstoren as 'n luukse bestemming in plaaslike en internasionale markte, met spesifieke fokus op hotelverblyf, groepe, eksklusiewe gebruik en hoëwaarde-gaste.


Hierdie bestuurder sal nou saam met Besprekings, Inkomste, Bemarking en Operasionele spanne werk om verkoopsdoelwitte te bereik.


Vereistes :


· 'n Tersiêre kwalifikasie in Gasvryheidsbestuur, Toerisme, Bemarking, Besigheidsbestuur of 'n verwante veld sal voordelig wees.


· Minimum vyf jaar ervar...

Apply for This Position

Submit Application