🌿 Back to all jobs

🥝 Junior Network Engineer / Junior Netwerk Ingenieur

Werfnet | Cape Town, South Africa | Posted June 10, 2026

Job Description

Pos Titel: Junior Netwerk Ingenieur
Ligging: Bellville, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Werksomgewing: Kantoor-gebaseerd (IT/Netwerk Ondersteuning Omgewing)


 

Oorsig
’n Groeiende organisasie in Bellville is opsoek na ’n Junior Netwerk Ingenieur om by hul IT-span aan te sluit.
Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die ondersteuning, instandhouding en basiese foutopsporing van netwerkstelsels en infrastruktuur. Hierdie rol is ideaal vir iemand wat tegnologies ingestel is, ’n passie vir netwerke het, en graag wil groei in ’n IT-netwerkloopbaan.

Sleutelverantwoordelikhede


Netwerk Ondersteuning


  • Verskaf eerstelyn ondersteuning vir netwerkprobleme insluitend LAN, WAN, WiFi en VPN omgewings

  • Diagnoseer en los verbindings- en prestasieprobleme op

  • Eskaleer komplekse probleme na ...

Apply for This Position

Submit Application