🌿 Back to all jobs

🥝 Mediese Fonds Adviseur - Hybrid

Skills Connector | Cape Town, South Africa | Posted June 30, 2026

Job Description

Agtergrond:

Gevestigde FSP is op soek na ’n professionele, dinamiese en kliëntgerigte Mediese Adviseur om  groeiende kliëntebasis in die Noordelike Vootede van Kaapstad en die Boland-omgewing te bedien.

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees om kundige advies en ondersteuning te bied aangaande mediesefondse, gapingsdekking en ander gesondheidsorgoplossings aan individue, gesinne en ondernemings.

Minimum Vereistes:

Matriek + Toepaslike bedryfskwalifikasie
RE5 sal voordelig wees
Ten volle tweetalig in Afrikaans & Engels - Afrikaans as 1ste taal
3 - 5 Jaar ondervinding in mediese skemas, gesondheidsversekering, gapingsdekking of finansiële advies 
Uitstekende kommunikasie-, bemarkings- en kliëntediensvaardighede
Sterk administratiewe vaardighede en noukeurige aandag aan detail.
Vermoë om onafhanklik te werk en langtermynkliënteverhoudings op te bou
Bes...

Apply for This Position

Submit Application