🌿 Back to all jobs

🥝 Senior Kommersiële Prokureur

Virago Recruitment | pretoria, South-Africa | Posted June 26, 2026

Job Description

Regs firma is op soek na ’n ervare en dinamiese Senior Kommersiële Prokureur met ’n sterk agtergrond in suiwer kommersiële reg. Die ideale kandidaat sal ’n strategiese denker wees met uitstekende kontraktuele vaardighede en die vermoë om komplekse kommersiële transaksies te struktureer en te bestuur.

Minimum vereistes

  • LLB-graad
  • Toelating as Prokureur van die Hooggeregshof van Suid-Afrika
  • Minimum 6+ jaar toepaslike ervaring in suiwer kommersiële reg
  • Sterk fokus op nie-litigasie werk
  • Uitstekende kennis van kontraktereg en kommersiële beginsels

Stuur asb jou CV na of besoek ons webtuiste.

#J-18808-Ljbffr

Apply for This Position

Submit Application