🌿 Back to all jobs

🥝 Short-Term Insurance Manager: Lead Client Growth

OVK - Group/Groep | remote, South-Africa | Posted June 23, 2026

Job Description

Lees meer oor Manager Short term insurance / Bestuurder Korttermyn Versekering

Manager Short term insurance / Bestuurder Korttermyn Versekering

Sluitingsdatum : Dinsdag, 02 Junie 2026

Kern doel van die pos: Bestuur kliëntediens, retensie en werwing van nuwe besigheid binne die FAIS raamwerk. Bystand...

Bestuur kliëntediens, retensie en werwing van nuwe besigheid binne die FAIS raamwerk.

Bystand aan versekeringskantore as Versekeringspesialis.

  • Com graad of gelykwaardige kwalifikasie;
  • Geldige rybewys.
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf en personeel te kan motiveer;

OVK Korporatiewe Video 2025

Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die ...

Apply for This Position

Submit Application